Tuesday, June 15, 2010

Power of Prayer

Hallo Vriende....Ek wil net se dankie vir al julle gebede oor die laaste week en n half vir Elsmarie se pa wat in n groot kar ongeluk was. Hy is opad na n spoedige "recovery". Ons gebede het hom so baie gehelp, hy doen nou baie goed in die hospitaal en ek glo vas dat ons gebede hom vroeer uit die hospitaal gan kry en vinniger by die huis..Weereens baie dankie..

Moenie vergeet nie, Pastoor Morne begin hierdie week met n nuwe reeks "THE HEART OF A CHAMPION".  Moet dit nie misloop nie.


Liefde Groete

Jonk van hart span

Monday, June 7, 2010

Ons Vra vir jou GEBED

Hallo vriende...Vrydag aand was Elsmarie Mouton se Pa in n groot kar ongeluk, Haar pa het baie seer gekry en hy was met n Helikopter gevlieg Johannesburg hospitaal toe.

Ons vra asseblief vir dat almal vir haar pa sal bid. Bid asseblief dat die HERE hom die krag sal gee om deur al die pyn druk en spoedig gesond sal word. Haar pa was Saterdag aand in vir operasies op sy been en sy Pelvis.

"HERE EK BID EN EK VRA U WEES SAAM MET ELSMARIE SE PA DAAR WA HY LE IN DIE HOSPITAAL, DRA HOM, WEES SAAM HOM, HOU U HAND HOOR HOM, U IS ALMAGTIG EN EK VRA U BESKERM HOM. EK BID OOK VIR SY GESIN HERE, DRA HULLE ALMAL DEUR DIE HARTSEER, BESKERM HULLE HERE. EK BID IN U GROOT EN HEILIGE NAAM.

AMEN.

Ons gebede is saam Die gesin en familie

Liefde Groete

Jonk van Hart Span

Monday, May 31, 2010

EMAIL US

Hi There friends...please feel free to email us at anytime, We are busy with our new posts for sunday 30/05/2010....Our email address is jonkvanhart@gmail.com .

Come and tell us what do you think of Pastor Morne's sermon on Sunday 30/05/2010

Mag die Here jou ruiklik seen die week...

Tot later toe

Liede Groete

Jonk Van Hart Span

Thursday, May 27, 2010

RETIEF, JOHN EN REANA


RETIEF BURGER
JOHN ELLIS
REANA NEL

AWESOME AWESOME AWESOME experience...Ons het hulle musiek geniet en die VIBE was FANTASMAGORIES gewees...Ons het die HERE gedien op een van die beste maniere. Die HEILIGE GEES was oral gewees en ons het die teenwoordigheid van GOD gevoel...

Retief se boodskap was dat ons die HERE moet vertrou met alles en vertrou met alles IN ons....Vertrou op GOD want GOD vertrou op ons....Jesaja 23:3 You will keep in perfect peace him whose mind is steadfast,because he trusts in you.

Die HEILIGE GEES het gewerk met almal van ons gister aand en ons het kosbare tyd saam ons VADER, ons VERLOSSER, ons KONING die HERE JESUS spandeer gister aand, even ek het my oe uitgehuil gister aand....Elke sekonde wat jy spandeer saam GOD is so kosbaar....

Vertrou op GOD want GOD vertrou op JOU.....

Ons se baie dankie aan Retief, John en Reana vir n asemrowende experience en ons sien uit na die volgende keer toe..

GOD het jou lief

Liefde Groete
Jonk Van Hart Span

Tuesday, May 18, 2010

Praat Met Ons...

Hey daar vriende..Het jy iets op jou hart? het jy dalk iets waaroor jy wil praat? Is jy dalk nie seker oor iets nie...

Kom deel met ons en praat jou hart. As jy dalk n klein getuienis wil gee..Hier is jou kans.

Die bybel se in ROM 10:11, Die wat in HOM glo sal nie beskaamd staan nie.....

As jy enige vrae het, dan kan jy ons email by jonkvanhart@gmail.com

Geniet die week en mag GOD jou ruiklik seun

Liefde GROETE

Monday, May 10, 2010

Gerhard Steyn


Hi daar vriende....Ons het Gerhard Steyn (aka BABY TJOKLITS) by ons gehad sondag 09/05/2010..Hy het vir ons sy getuienis gegee en n kragtige boodskap gegee..

Hy het gepraat oor hoe Jy n verskil in iemand se lewe kan maak..

Hy challenge ons die week om n verskil in iemand se lewe kan maak...

Vertel ons hoe jy n verskil in iemand se lewe kan maak daagliks.

"SONDER JESUS IN ONS LEWE EN HARTE IS ONS NIKS"


En Onthou JESUS het ons elkeen baie LIEF nes ons is.