Thursday, May 27, 2010

RETIEF, JOHN EN REANA


RETIEF BURGER
JOHN ELLIS
REANA NEL

AWESOME AWESOME AWESOME experience...Ons het hulle musiek geniet en die VIBE was FANTASMAGORIES gewees...Ons het die HERE gedien op een van die beste maniere. Die HEILIGE GEES was oral gewees en ons het die teenwoordigheid van GOD gevoel...

Retief se boodskap was dat ons die HERE moet vertrou met alles en vertrou met alles IN ons....Vertrou op GOD want GOD vertrou op ons....Jesaja 23:3 You will keep in perfect peace him whose mind is steadfast,because he trusts in you.

Die HEILIGE GEES het gewerk met almal van ons gister aand en ons het kosbare tyd saam ons VADER, ons VERLOSSER, ons KONING die HERE JESUS spandeer gister aand, even ek het my oe uitgehuil gister aand....Elke sekonde wat jy spandeer saam GOD is so kosbaar....

Vertrou op GOD want GOD vertrou op JOU.....

Ons se baie dankie aan Retief, John en Reana vir n asemrowende experience en ons sien uit na die volgende keer toe..

GOD het jou lief

Liefde Groete
Jonk Van Hart Span

No comments:

Post a Comment