Monday, May 10, 2010

Gerhard Steyn


Hi daar vriende....Ons het Gerhard Steyn (aka BABY TJOKLITS) by ons gehad sondag 09/05/2010..Hy het vir ons sy getuienis gegee en n kragtige boodskap gegee..

Hy het gepraat oor hoe Jy n verskil in iemand se lewe kan maak..

Hy challenge ons die week om n verskil in iemand se lewe kan maak...

Vertel ons hoe jy n verskil in iemand se lewe kan maak daagliks.

"SONDER JESUS IN ONS LEWE EN HARTE IS ONS NIKS"


En Onthou JESUS het ons elkeen baie LIEF nes ons is.

2 comments:

  1. Kan iemand regtig 'n verskil maak of ons vertel om 'n verskil te maak as die beeld van sy musiek nie die beeld van die 'testamony' weerspieel nie. Wonder of iemand al na sy videos gekyk het of selfs lerieke geluister het...

    ReplyDelete