Tuesday, May 18, 2010

Praat Met Ons...

Hey daar vriende..Het jy iets op jou hart? het jy dalk iets waaroor jy wil praat? Is jy dalk nie seker oor iets nie...

Kom deel met ons en praat jou hart. As jy dalk n klein getuienis wil gee..Hier is jou kans.

Die bybel se in ROM 10:11, Die wat in HOM glo sal nie beskaamd staan nie.....

As jy enige vrae het, dan kan jy ons email by jonkvanhart@gmail.com

Geniet die week en mag GOD jou ruiklik seun

Liefde GROETE

11 comments:

  1. ek wil net graag sê vandat ek hier heen getrek het is ek 'n ander mens ek het die liefde van GOd ervaar die 20/05/2010 en hetmy hart vir die HERE gegee op die 20/05/2010 dankie baie


    hansie

    ReplyDelete
  2. when the light of GOD seems far then look deep within your soul and you will find GOD light there waiting for you to shine it to the world

    GOd se krag en almag is groot ek het dit beleef as jy terug kyk in jou lewe en jy sien net 1 paar voet spore kyk nader want dit is die tye wat GOd jou gedra het. satan se magte is besig om gebreek te word en hoe meer mense in GOd se teenwoordigheid kom en SY SEUN JESUS aanvaar as hulle saligmaker hoe meer verloor die duiwel sy mag oor mensdom die HERE sorg vir die mossie hoekom sal hy nie ook vir my sorg nie
    HY is almagtig

    ReplyDelete
  3. @ Anonymous....Beter woorde as dit kon ek nie spreek nie...Dankie vir jou boodskap, dit raak my definitief in my hart wat jy daar se....
    Ek glo meer en meer elke dag dat Daar mense opstaan vir JESUS en HOM anvaar as hulle saligmaker en verlosser...Ek pleit die bloed van JESUS oor elke strykeling daar buite..

    GOD se naam is die NAAM BO ALLE NAME...HY is KONING...
    LIEFDE GROETE

    ReplyDelete
  4. vandag is die 24/05/2010 ek het skaars 'n paar weke hierheen getrek en ek het bevind dat GOd met elke mens werk ek is gered en geroep vir 'n oorlog wat beveg moet word in die gees ek is reg vir enige stryd wat satan na my kant toe stuur want met GOd aan my kant sien ek geen vrees nie want ek is 'n kind van ons liewe JESUS ek wil net dankie sê aan mornê wat hy vir my gedoen het en ook wil ek dankie sê vir die geleentheid wat vir my gebied word daarom is ek bly en verheug my in GOD SE NAAM

    GOD het my geroep en het gesê dat indien 'n mens in hom vertrou en in hom glo dan sal jy instaat wees om alles te doen wat die HERE jou die krag GEE voor

    Dnkie vir alles GOD is great en ALMAGTIG
    GOD seën vir die week wat voorlê en mag GOd all sy mense seën en die wat nie van HOm weet nie ook seën want ons GOd is 'n AMAZING GOD

    ReplyDelete
  5. gaan groot want ons diens n grooter God

    ReplyDelete
  6. dankie vir als ek het 'n blog wat ek graag wil bekend stel dit is www.godsarmyfor20.blogspot.com ek wil GOD se weermag regkry vir wanneer die stryd kom teen die gees

    ReplyDelete
  7. jap ek sal want ek het nog nooit so veel vreugde gevind om die HERE te dien nie en nou doen ek

    GOD IS GROOT EN ALMAGTIG

    ReplyDelete
  8. hey hoe help 'n mens 'n ander mens wie se suster betrokke is met iemand wat jy weet nie in die HERE glo nie

    ReplyDelete
  9. Today I prayed, and the Lord replied "a new commandment I give you, LOVE one another as I have loved you". Dankie aan al die wonderlike werke wat julle doen. Keep going with the strength of the Lord. Not by might nor by power but by My spirit says the Lord...

    ReplyDelete
  10. GISTERAAND WAS AMAZING EK HET NOG NOOIT SO VEEL VREUGDE IN MY PA SE TEEN WOORDIGHEID gevoel nie maar thanks dit was awethum God het met my gepraat daar en ek het 'n boodskap wat ek graag wil lewer : Hy het gesê dat if you are claimed a fool in the eyes of the world you are made a king in heaven children awake!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! the end is near gather your loved ones and tell the truth about my love
    rejoice in my love and rejoice because you have taken my word and spread it to all that wanted to hear it my child asfar as I may seem I am near prepare for the day will come.

    amen ek het trane in my oë gehaad ek het net gedink julle moet dit dalk weet

    geseënde week vir julle verder

    ReplyDelete
  11. hey eka wil net graag sê dat eka het sopas 'n wonderlike boek klaar gelees en eka wil meer by die kerk betrokke raak eka vind dat die HERE my seën in alles wat eka doen eka wil ook vra dat indien julle my wil gebruik ek is beskikbaar ek wil ook vra dat indien die kerk 'n kersus aanbied van hoe om mense te bevry van satan dat ek dit graag wil bywoon

    hansie liebenberg

    0748907385


    ek is nie skaam vir die HERE nie en hoekom moet ek bang wees om ander mense te help om hulle te bevry van satan se magte ek wil dit graag help die HERE se die wat in my glo en in my geloof vas staan sal nie vergaan nie hoe meer mense on kan werf hoe beter ek is oop vir enige iets

    ReplyDelete