Tuesday, June 15, 2010

Power of Prayer

Hallo Vriende....Ek wil net se dankie vir al julle gebede oor die laaste week en n half vir Elsmarie se pa wat in n groot kar ongeluk was. Hy is opad na n spoedige "recovery". Ons gebede het hom so baie gehelp, hy doen nou baie goed in die hospitaal en ek glo vas dat ons gebede hom vroeer uit die hospitaal gan kry en vinniger by die huis..Weereens baie dankie..

Moenie vergeet nie, Pastoor Morne begin hierdie week met n nuwe reeks "THE HEART OF A CHAMPION".  Moet dit nie misloop nie.


Liefde Groete

Jonk van hart span

No comments:

Post a Comment