Tuesday, June 15, 2010

Power of Prayer

Hallo Vriende....Ek wil net se dankie vir al julle gebede oor die laaste week en n half vir Elsmarie se pa wat in n groot kar ongeluk was. Hy is opad na n spoedige "recovery". Ons gebede het hom so baie gehelp, hy doen nou baie goed in die hospitaal en ek glo vas dat ons gebede hom vroeer uit die hospitaal gan kry en vinniger by die huis..Weereens baie dankie..

Moenie vergeet nie, Pastoor Morne begin hierdie week met n nuwe reeks "THE HEART OF A CHAMPION".  Moet dit nie misloop nie.


Liefde Groete

Jonk van hart span

Monday, June 7, 2010

Ons Vra vir jou GEBED

Hallo vriende...Vrydag aand was Elsmarie Mouton se Pa in n groot kar ongeluk, Haar pa het baie seer gekry en hy was met n Helikopter gevlieg Johannesburg hospitaal toe.

Ons vra asseblief vir dat almal vir haar pa sal bid. Bid asseblief dat die HERE hom die krag sal gee om deur al die pyn druk en spoedig gesond sal word. Haar pa was Saterdag aand in vir operasies op sy been en sy Pelvis.

"HERE EK BID EN EK VRA U WEES SAAM MET ELSMARIE SE PA DAAR WA HY LE IN DIE HOSPITAAL, DRA HOM, WEES SAAM HOM, HOU U HAND HOOR HOM, U IS ALMAGTIG EN EK VRA U BESKERM HOM. EK BID OOK VIR SY GESIN HERE, DRA HULLE ALMAL DEUR DIE HARTSEER, BESKERM HULLE HERE. EK BID IN U GROOT EN HEILIGE NAAM.

AMEN.

Ons gebede is saam Die gesin en familie

Liefde Groete

Jonk van Hart Span